Jean Alexander

Jean Alexander
Geboortenaam Jean Mavis Hodgkinson
Geboorte (1926-02-24)24 Februarie 1926
Sterfte 14 Oktober 2016 (op 90)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1949–2010
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jean Alexander (24 Februarie 1926 – 14 Oktober 2016) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse ITV Television Playhouse (1955), Coronation Street (1960), Last of the Summer Wine (1973), en ITV Telethon (1988).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy